Marianne Faithfull

Marianne Faithfull
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Marianne Evelyn Gabriel Faithfull
Geboorte 29 Desember 1946 (1946-12-29)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1964–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Marianne Evelyn Gabriel Faithfull (gebore 29 Desember 1946) is 'n Engelse sangeres en aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Girl on a Motorcycle (1968), Marie Antoinette (2006), Paris, je t'aime (2006), en Irina Palm (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search